1 reviews | Active since Oct 2015
Vodacom repear center
Goeie dag Ek het ñ klagte om in te dien teen vodacom repear center hoofkantoor in Hadfield Pretoria. Ek het my OPPO A535 foon al die 12/01/2022 in gegee om reg te maak sy skerm het gebreuk. Na ñ week toe ek nog niks trug gehoor het nie het ek gaan hoor wat gaan aan. Ek is in kennis gestel dat hulle my foon gaan vervang, toe wee dat hulle my foon gaan reg maak, toe daar kominukasie gaping tussen die vodacom repear center en versekering. Ek moes inbetaling doen voor hulle my foon reg maak ek het die sele dag nog die inbetaling gedoen, hou in gedagte dat dit nou al 'n maand is wat verby is. 'n week na dit is my foon eideindelik trug in die vodacom winkel waar ek dit in gegee het, maar net soos ek hom in gegee het, het hy trug gekom niks aan hom gedoen nie. Hy is weer eens ingestuur die 10/02/2022, ek het na 'n week weer gaan hoor of my foon al trug is. Nog geen nuus oor my foon nie, nou gaan hulle hom vervang maar daar is nie OPPO fone in voorhaar by die hoofkantoor nie, ek doen toe ñ versoek dat hulle my foon dan moet vervang met ander foon met die sele waarde, elke 2 de dag bel ek in om te hoor of hulle al my foon gestuur het en of hulle my foon met ander ene kan vervang. Elke keer is dit weer net 'n dood loop straad, hou in gedagte dat dit nou al die 3 de maand is wat ek nog nie my foon trug het nie, ek betaal nog elke maand my foon ****rak en versekering en hulle kan nie vir my antw gee wanner ek ñ foon gaan kry nie, elke keer beloof hulle om my trug te ****ak nog Lee beloftes. Hoop julle kan help asb ek is al raad op en niemand wil my deur sit na 'n Baas of iets nie.
