LK
Lizelle K

1 reviews | Active since Oct 2017

18 Oct 2017, 09:47

Vodacom Repair Center Mimosa Mall Bloemfontein

Ek het n ****rak by Vodacom vir n Samsung foon. Die foon is al 5 keer ingestuur vir herstelwerk van my ****rak begin het. Die foon kom terug na herstelwerk en werk vi n week of so en begin dan weer probleme gee. Ek gee my foon in en sit dan sonder n foon vir n week of so. Wanneer ek die foon terug gee is alles gewipe en moet ek al my apps weer download op my eie koste en Vodacom se data pryse is belaglik duur. Na die 4 de keer wat ek die foon gaan ingee het, het ek aan hulle verduidelik dat ek n nuwe foon soek want ek betaal elke maand getrou my vodacom rekening maar ek betaal vir iets wat nie werk nie. Vodacom wil elke keer net die foon in stuur vir herstel werk. Laas week is ek ge****ak nadat ek weer vir Vodacom gebel het en gese het ek soek n nuwe foon en daar is vir my gese ek moet weereens, nou vir die 6de keer die foon inbring vir herstel werk. Dit kos my elke keer tyd en petrol heen en weer om die foon te gaan ingee en weer te gaan haal. Ek betaal elke maand maar ek sit vir die meeste van die tyd met n stukkende foon of sonder een. Vodacom se diens en fooie is uiters swak!!

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply18 Oct 2017, 11:06
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

LK
Lizelle K's update03 Nov 2017, 10:51
Reviewer Update
Dear Vodacom Are u planning on contacting me soon about this problem. Its been almost a month since you said you will be in contact with me and still no word from you??? Just wondering!