1 reviews | Active since Jun 2013
Vodacom praat nie Afrkaans nie
Ek het vandag Vodacom gebel om te hoor wat my rekenng is teen die einde van die maan as asook om ander navrae ten opsigte van my rekening. Ek is deur drie verskillende agente geplaas wat almal my goed verstaan en amal het geweier om my te help in afrikaans. Die laaste dame wat met gepraat het, het my laat weet die enigste persoon in die hele Vodacom wat Afrkaans kan praat is nie vandag by die werk nie. Dit beteken dat niemand my kan help nie. Ek is weer deur terug geplaas presies waar ek begin het. Dis swak diens van Vodacom om net een persoon in die hele maatskappy het wat glo Afrikaans kan praat. Kan ek julle net daarin herhinder aan die Grondwet van die land (SA) dat jy gerigtg daarop is om in jou eie moeder taal behandel te word en diens te ontvang.
We do thank you for the posting.
The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
We do thank you for the posting.
The matter will be referred to a consultant who will investigate and assist with resolution.
Kind regards
Vodacom Consumer Website Team
