Vodacom porting afdeling is pateties.
Ek sukkel nou al amper al twee weke om my cell c nommer oor te s***el na vodacom. Hulle noem dit porting. Hulle het my Cell C al op die 7de Junie beeindig en dan moes ek 100 s***el om die vodacom simkaart te aktiveer. Het dit seker al 7 keer gedoen maar niks gebeur nie. Ek bel porting department en elke keer se hulle vir my my nommer moet net geaktifeer word wat ek wel weet en dis die rede hoekom ek bel. Niemand kan my help om my Vodacom nr te aktifeer nie. Ek het seker al 30 keer gebel sonder enige sukses en so sit ek nou al amper vir 2 dae soder dat enige iemand my kan bel of sms of WhatsApp. Dit is nou al amper vir 48 uur dat ek sonder selfoon opvangs en niemand kan my help nie. Al wat hulle se is dat hulle n fout gerapporteer het maar dis nou al amper 2 dae en nogsteeds niks. Ek is in die proses om huos te koop en niemand kan my in die hande kry vir amper al 2 dae. Dit is die swakste diens wat ek nog ooit gekry het. Hoekom beeindig hulle my Cell C as hulle my nie dadelik weer kan aktifeer op Vodacom nie. Iemand sal dit asb vir my verduidelik. Hoe lank moet ek nou nog sit sonder enige selfoon opvangs. Vodacom is pateties. Ek begin twyfel hoekom ek cell c gelos het. Ek het gedink ek sukkel met Cell C , maar vodacom se kliente diens is swakker ad Cell C en dis baie swak.....
Dear Customer
Thank you for making us aware of this issue.
We will follow up on this matter and make contact with you in due course.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards
Vodacom Consumer Website Team

Good Day Gerhard
Kindly note that your issue is currently in hand with our Port Support Division.
Kind Regards
CJ
Good Day Gerhard
Kindly note that your issue is currently in hand with our Port Support Division.
Kind Regards
CJ
Good Day Gerhard
Kindly note that the issue has been resolved.
Kind Regards
CJ
Good Day Gerhard
Kindly note that the issue has been resolved.
Kind Regards
CJ