1 reviews | Active since Jan 2022
Vodacom poor customer care
Daar waar die storms woed....
In ons gedagte hart se diepste plek, waar ons inner ek se emosie, gevoel en seer, verpak word sorgvuldig in boksies alles gepreserveer, om te onthou! Ons lewens gedagtes, n transpirant, n beeld van alles gedink en gedoen, Van ons seerste seer, en vuilste vuil, maar ook van ons mooiste mooi, en soetste soet! Die verlede en hede se stryd om te versoen, die lewens wedloop te voltooi! Om te kan uitbars uit dorre droog se groen.
Waar ons gees en vlees vermeng, in mekaar gevleg verbind, Kom ons op n plek waar ons onself, in n onbekkende ruimte vind , Die skuld gevoel wat kleef! Van nie goed genoeg en self verwyt, gegraveer die woorde, geets gekryt! Ons benoud bedruk, sukkel ons om asem te haal, te leef! Ons hart se klop wat stadig aan verdof, van al die bagasie jukke wat druk op die skof!
Maar die uitkoms is in ons hande, bevlek met modder bloed se sonde! Moet ons weer onself vind, en verbind die wonde, in die plek waar storms woed, Die bitter vervang met soet! Deur diep te sny die verlede se ranke, te breek die boeie , wat bind ons hande! Om vry te wees van ons sonde las, te leef vir Hom alleen, en Hom toellaat om ons skoon en vry te was! met Sy Seun se druppels bloed en wonde , ons vry gekoop van sonde! Deur werklik om te draai op ons duister wee , weg van waar die storms woed, onself neer te le vir Hom! Uit te vee die sonde som!
Maar onself staan in ons eie pad, van te trots die eie ek, wat net selfsug en seer verwek! Ons in godsdiens en dogmas verdwaal, staan ons net lou en kaal! Ons praat net, maar geen dade se handel! bedek ons, ons naaktheid, met die vlees se mantel, Die dors na meer en meer, na aardse goette die mooi, die lekker, ons vergeet van ons lewens se uurglas wekker, wat gaan lui onverwags, gevang dan sonder olie, sonder lig, as Hy ons kom haal Die tyd dan verstreke , ons kan maar klop aan die deur, klaar gegrendel, Waar ons buite alleen, in duisternis drentel!
Honger en dors na lewens brood, eens in oorvloed maar nie geeet, Die stomme mens, wat so gou vergeet. Nou net n lee dop met brandende honger, na die Gees in ons bedroef, Die lamp se pit geblus, nou net alleen in verlate se donker groef!
Dis tyd om op te staan, gord jouself met die wapenrusting, en geanker in Sy Woord, Jou enigste kans op genade en Lig, Sy belofte aan ons, Hy sal ons nooit nie los, Maak nie saak hoe hopelloos in sonde! ons moet onself net na Hom rig! Ons altyd aan Hom verbonde! Elke donker wolk het n silwer rand, Deur net te gryp Sy hand!
Been with Vodacom for 25 years on cell contracts, 4 years ago we went for upgrade our contracts, we informed them we don't want to upgrade the data contract and they must cancel it, just to find out 2 years later when we upgraded again they never canceled it, we canceled it again and the lady at Vodacom assured us it is canceled, to find out 2 years later again it was not canceled, now I am having difficulty getting refunded because they can see on the system that there was no data usage since 2019, they refunded me for few months and the rest is still pending, everyday they have a different story, I am going to leave Vodacom after 25 years, and not going to upgrade with them again
