HR
Hendrika R

1 reviews | Active since Dec 2013

04 Apr 2016, 20:27

Vodacom onbevoeg

Ek het vir baie jare 'n paar Vodacom ****rakte en my geld word elke maand van my kredietkaart afgetrek. Hierdie maand het Vodacom n sms gestuur om te se dat aftrekking \reject\" is. Toe ek bel om te hoor wat die probleem is aangesien die geld in die rekening is, word daar gese dat hulle nie meer met kredietkaart rekenings werk nie. Geensins is ek daarvan in kennis gestel nie en ek het soos gewoonlik die geld in my kredietkaart inbetaal. Nou word daar gese ek moet maar die geld gaan trek en ****ant inbetaal. Gevra wie gaan die diensgelde betaal word daar gese dis maar my probleem. Ek kan slegs R1000 'n dag op my rekening trek wat beteken ek moet 4 keer elke dag bank toe ry om geld te trek, ek bly 35km van die naaste bank af. Watse soort diens is dit dan nou.<br> <br> Hoop regtig Vodacom kry bietjie rigting en verbeter hulle diens"

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply05 Apr 2016, 06:26
Official
Hello HendrikaR,

Thank you for making us aware of your complaint

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
SA,Consumer Website Team