IM
Ilse M

1 reviews | Active since Apr 2021

05 Apr 2021, 20:37

Vodacom .... no service but they take my money for 2 months

Goeie naand. Waar kan ek kla oor Vodacom se fiber diens om te installeer na n "relocation" aansoek? Ek het net n 30 dae ****rak en het 1 Februarie al aansoek gedoen vir "relocation" installasie by nuwe adres. Ek het WEER n router by n koerier ontvang en die mense was hier. Het kabels en drade reg voor my venster gebring .. toe se hulle dat hulle eers vir Dolly na Charlie moet verander en sal terugkom en die koppeling doen. Dit was 2 weke terug. Intussen werk ek van die huis af en is nou al op baie rande se ****le en data in 5 weke.

Of ek moet hulle kanselleer na 2 maande wat hulle reeds my geld afgetrek het maar ek geen diens ontvang het nie. Kan iemand wat Vodacom Fiber ken raad gee asb?

Ek is in Moreletapark in Timbavatistraat.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply06 Apr 2021, 07:14
Official
 
Dear Customer, 
 
Thank you for making us aware of your complaint. 
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. 
 
***Please note*** Beware of phishing ****s. 
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details 
 
Regards, 
 
Vodacom Consumer Website Team