1 reviews | Active since Mar 2010
Vodacom maak R9200 fout
Saterdag 14 Nov 2015 het ek een van my selfoonno wat een van my seuns gebruik probeer opgradeer.Daar moes ek uitvind dat die no wat ek bykans 8 jaar het,nie aan my behoort nie.Na die hele week se navraag en beloftes kom dit neer Vodacom(in hul eie woorde)het net n vingerfout gemaak,maar die persoon werk nie meer vir Vodacom nie.Lang storie kort ....die blaam word na my verskuif (hulle vingerfout) wat my ****rak stipuleer ek moet elke maand elke rekening nagaan om te verseker dit is korrek.Ek het die laaste bykans 2 jaar n vaste maandelikse tarief oorbetaal bereken teen die 5 ****rakte wat ek het, se getekende tarief soos ten tye van die ondertekening van my ooreenkoms.Hierdie bedrag laat my maandeliks in n krediet.Vodacom verwag egter ek moet maandeliks elkeen van my onderskeie rekeningstate deurwerk om hulle werk te ****roleer(volgens hul ooreenkoms).Sylvia van George Vodacom ...ek hoop die gesprek is op band,praat my eenvoudig dood oor die foon tot ek na bykans 10 minute my humeur verloor en gese het....*** luister net...maak n **** toe jou mond toe en oop jou ore....waarna sy verstaanbaar?dalk nie die foon in my oor dood gedruk het.Sal Vodacom hul fout erken.NNNNEEEEEE.....
Thank you for your time and effort informing us of your concerns.
Please note that a consultant will contact you in due course to assist you.
Regards
Consumer Website Team
Thank you for your time and effort informing us of your concerns.
Please note that a consultant will contact you in due course to assist you.
Regards
Consumer Website Team
