1 reviews | Active since May 2017
Vodacom LTE 1 out of 10
#Vodacom die 1 uit 10 selfoon maatskapy. Julle diens is besig om by die dag te verswak. Ek het gedurende Oktober 2018 van Telkom ADSL oorges***el na #Vodavom LTE. Elke naweek is daar probleme met #Vodacom_LTE. Aan die begin het dit redelik goed gegaan, maar die laaste 5 maande is julle diens pateties. Gedurende hierdie tydperk het julle ook van my data wederregtelik laat verval. Paasnaweek was julle diens af/uit gedurende Vrydagoggend en Sondagoggend. Ons is Protestants en wou baie graag die Kerkdienste aanlyn volg. Ons kon dit nie doen nie danksy #Vodacom se patetiese diens. Net 'n vraag asb.: Wie is die personeel wat verantwoordelik was vir die geen diens van #Vodacom gedurende Paasnaweek???? Ek wil baie graag hierdie vraag beantwoord he. Hierdie week, 28, 29, 30, 1ste en 2de is julle #Vodacom_LTE #Vodacom aanhoudend aan en af. Die gevolg is dat ek data het, wat verval het, omdat ek nie my internet kan gebruik nie. Ek is werklik uiters ongelukkig en gaan beslis my besigheid skuif na 'n ander diens vers****** as julle nie hierdie probleme onmiddellik aanspreek nie. I have an App:" Network cell Info Light" installed on my phone. I have several screenshots to proof the outages. I tried to report this on the #Vodacom facebook site - without any success Pieter Venter
