lP
lilian P

1 reviews | Active since Jan 2014

12 Nov 2015, 12:08

Vodacom lieg.verloor kliente geld

Ek is so kwaad ek sien net rooi!julle lieg net vir die kliente!vanoggend 5 uur kry ek n SMS van vodacom dat my foon gesluit is. Ek bel die call center van my man se foon wat ek kan nie hul van my foon af bel nie.so se ek vir die persoon ek wil 'n temp call limet op sit.sy se v my nee dit is hul system wat nie reg is nie.. ek staan nou eers op 90 rand (maar my limet is 150rand)okay toe praat ek met n manager carl hy se vir my nee my foon sal 9uur op die lug wees.9:15 bel ek weer na ek 54 min op die foon was en vir my ges? word die eerste mense wat ek mee gepraat het is nie reg nie.okay toe sit ek my geld op my foon en toe praat ek weer met 'n manager (victoria) nee dit sal nou dadelik oop wees. 10:10 bel ek weer.. nee nou word daar vir my ges? dit kan 1 tot 6 ure van nou af vat voor my foon gaan oop wees! 11:37 het my foon eers oop gegaan. Wie gaan betaal vir die geld wat ek verloor het? Die kli?nte wat ek verloor het??? Ek wil net weet sukkel die CEO van vodacom OK so??nee hy/sy doen nie maar omdat ek net n gewone kli?nt is is dit nie vodacom s? probleem omdat ek geld verloor nie!!ek werk van my foon af..maar hul gee net nie om nie!! Niemand word af bedank of enige iets nie! Net

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply12 Nov 2015, 14:29
Official
Hello Dlils,

We apologise for the service that you received and the inconvenience caused in this regard.

The matter will be escalated and a consultant will be in contact to assist with resolution.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team