GT
Gert T

1 reviews | Active since Feb 2021

03 Feb 2021, 13:01

VODACOM ****rakte wat nie gekanselleer word nie

Sedert November 2020 sukkel ons om 4 (VIER) ****rakte wat sou verval gedurende Desember 2020 te kanselleer. Met die eerste gesprek in November 2020 is slegs een ****rak, gekanselleer. Ongelukkig het ons nie die naam van die persoon nie. 18 Desember 2020 het ons weer ges***el vir bevestiging dat die ****rakte gekanselleer is en het AMANDA ons meedeel dat drie ****rake nooit gekanselleer is nie. Sy het weer die versekering gegee dat sy dit sou regmaak. Ons s***el weer 12 Januarie 2021 en weer tot ons ontsteltenis moet ons uitvind dat niks aan die ****rakte gedoen is nie. Hierdie keer verseker ANDREW ons dat hy dit onmiddelik sou kanselleer. En nou in Februarie 2021-DIE ****RAKTE IS NOG NIE GEKANSELLEER NIE!!!! Al die oproepe is gemaak vanaf 'n vodacom nommer en gesprekke kan dus maklik nage****r word in die stelsel. Kan u asseblief die saak laat ondersoek en aan my ‘n antwoord verskaf of die ****rakte uiteindelik gekanselleer en of Vodacom my sal vergoed vir die bedrae wat wederregtelik van my bankrekening verhaal is.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply03 Feb 2021, 14:04
Official
Dear Customer,
 
Thank you for making us aware of your complaint.
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
 
***Please note*** Beware of phishing ****s.
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
 
Regards,
 
Vodacom Consumer Website Team