AD
Adele D

1 reviews | Active since Mar 2026

25 Mar 2026, 20:48

Vodacom kanselleer ons rekening sonder dat ons dit gekanselleer het?????

Vodacom is ons service provider. Iemand het hulle ges***el, was nie ons nie, en het ons lyn gekanselleer. Geen internet, die hele dag, lyn gekanselleer??? Ons hul laat weet ons het onder geen omstandighede die lyn gekanselleer nie!! Wel duidelik luister Vodacom nie vir ons in wie die rekening se naam is nie??? Hoe identifiseer Vodacom kliente? As hulle sekere vrae gevra het, sou hulle besef het dit nie die rekening houer nie?? Maar nee, lyn word net gekanselleer!!!

0
Replies (0)