mM
madelein M

1 reviews | Active since Oct 2012

01 Sept 2020, 06:45

Vodacom kansellasie n probleem

My ****rak het einde julie verval. Ek het n maand kennis gegee soos wat hulle verlang. Hulle het my belowe dat einde Julie my laasste debiet order sou wees. Daar het gister weer n bedrag afgegaan vir hulle nadat ek weer ges***el het toe hulle vir my n staat gestuur. Dit is ook onnodige bankkoste wat daarmee gepaard gaan. Doen hulle nie hulle werk ni of verstaan hulle nie engels nie? Sal nooit weer weer n ****rak by Vodacom uitneem ni. Was tien jaar by hulle. Het dit nou teruggeswaai na my rekening wat nog meer bankkoste beteken het.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply01 Sept 2020, 07:26
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team