GT
Gerhard T

1 reviews | Active since Dec 2019

16 Sept 2025, 08:52

VODACOM is swak verby

Vodacom is 'n besigheid wat geen menslikheid in hulle het nie. Hoe meer geld hulle kan maak hoe beter. Dit is nou die hoeveelste keer wat hulle my vang met stories dat ek sal minder betaal, maar as ek my rekening kry is dit meer...ek sit nou met 7 vodacom nommers en ek gebruik dit nie regtig nie. Vir my word daar oor die foon vertel ek sal minder betaal en ek kry pensioen af**** en weet nie wat alles nie. Ek het begin met so R 1800 per maand toe is dit op na R2 050 toe en nou met al die nuwe beloftes is ek sommer op na R2 300 / R2 400...wat 'n siek spul. Ek stuur epos na complaints op 3 September 2025...kry epos terug waar daar vertel word ek sal binne 24 uur terugvoer kry..dit is nou al 2 weke later. Ek tree binnekort af en wil my ****rakte minder gemaak het maar nee hulle bly dit meer maak....SWAK!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply16 Sept 2025, 10:09
Official
Dear Customer,
 
Thank you for bringing your complaint to our attention.
 
Please be advised that a consultant will be in touch with you shortly to assist with your query.
 
⚠️ Important Notice: Beware of phishing ****s. Vodacom will never contact you via WhatsApp to request your personal information.
 
Kind regards, 
Vodacom Consumer Website Team