1 reviews | Active since Jun 2011
Vodacom is *****!!!
Ek het my sel nommer al in 2006 gekry en het nog dieselfde nommer wat 'n pay as you go nommer was. My man het in 2010 my nommer oorgdra na 'n ****rak op sy naam wat hy betaal en sy eie nommer ook. As hulle wil iets verkoop of upgrade dan bel hulle vir my en my nommer is nie die hoof nommer nie en ek gee elke keer sy nommer vir hulle om hom te bel en hulle doen nooit. Ek is goed genoeg om 'n kans te vat om iets aan te verkoop, maar nie om my eie probleme uit te sorter nie. Elke keer as ek 'n probleem het kry ek niks opgelos nie want hulle wil my nie help nie en se hulle moet met hom praat en hy kan nie altyd nie want hy is 'n Prokureur en is besig in die hof of met kliente die hele tyd. Ek het vandag met R55 gelaai sodat ek die R550 kan kry vir eendag. Ek het al gebel 'n voorige keer en 'n man het vir my gese ek hoef nie bekommerd te wees nie want hulle vat eers van die R550. Ek het vanoggend data gekoop en my data is klaar en die R550 is nog daar vir een dag…… My ****rak is al klaar, ek het 'n sms gekry dat ek weer kan inkom, maar ek dink ek gaan dit kanseleer en my nommer weer op pay as you sit by MTN en al vat dit my 6 maande is dit reg. Ek hou my nommer want dit is my nommer en dan is klaar met Vodacom na al die jare. SWAK DIENS< VODACON STEEL DATA EN GELD>>>>>
