AE
Anneri E

1 reviews | Active since Oct 2016

11 Oct 2016, 10:44

Vodacom invoice foutief

<p>My Vodacom invoice was nou al vir die 2de agtereenvolgende maand foutief. </p> <p>My invoice gedateer 01/09/2016 het n bedrag van R175.00 vir n "handset installment" gereflekteer. Ek het vodacom ges***el en hulle het my inkennis gestel dat dit agv my opgradering was. Ek het egter geen opgradering gehad nie. Die dame het my verseker dat dit n fout was en dat dit reggestel gaan word. Dit was egter nie reggestel nie en die debiet order het afgegaan. Nou kry ek weer n invoice gedateer 01/10/2016 weer met presies dieselfde bedrag vir "handset installment". Asb vodacom dit is onaanvaarbaar kry julle sisteme in orde. Kan ek my ****rak kanselleer? </p>

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply11 Oct 2016, 10:46
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

AE
Anneri E's update18 Oct 2016, 13:46
Reviewer Update

Can someone please help me?