DL
Devilliers L

1 reviews | Active since Dec 2022

02 Dec 2022, 12:20

Vodacom internet swak

Sukkel al n maand met vodacom se data kan nie met internetconnect nie en as jy wel doen is dit so stafig as wat kan doen het n 20mb home internet maar die data meet af as aan die ping is onbeskryflik hoog.

Wanneer jy hulle bel is dit sal tegniekistte uitstuur maar wel nog niks gebeur nie wonder maar net jy betaal elke maand jou ****rak maar die diens wat hulle lewe is swak as jy nie sukkep met sein nie sukkel jy met die spoed .. Ek betaal vir 20mb lyn maar kom nie eers daar naby nie,en elke keer se hulle hulle kyk in daarna wonder moet ek nie die goed hoer opvat na die omboets man toe nie sal daar van hoy dat hulle my net kan help

0
Replies (3)
Vodacom
Vodacom's reply02 Dec 2022, 13:51
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 
DL
Devilliers L's update02 Dec 2022, 16:26
Reviewer Update
Hoop so want ek nu al raad op
DL
Devilliers L's update02 Dec 2022, 16:32
Reviewer Update
Hoop vodacom gaan my nog vandag bel ander stuur ek vir omboedsman n epos hopelik dan sal probleem opgelos word