jT
jorika T

1 reviews | Active since Apr 2018

30 Sept 2021, 09:01

Vodacom geen nie om vir sy kliente

Ek is baie teleurgesteld in Vodacom.

Hulle is baie baie vinnig om geld by jou te soek as jy 'n dag laat betaal het, maar jy as die klient/verbruiker moet maar net in die ry staan as daar aan hulle kant fout is. Ek betaal al 'n wyle my rekening deur die Vodacom app. Ek het nou al 'n paar keer gese my bakrekening het verander en NOG STEEDS trek hulle die gelde van 'n rekening af wat nie meer bestaan nie en ek betaal elke send van daardie gelag ek betaal kostes vir gelde wat nie verhaal kan word nie. Ek betaal boetes op my app vir nie betaal nie Ek is raadop en het geen idee meer hoe om te se stop geld aftrek van 'n rekening wat nie meer bestaan nie.

Ek vind dit ook onregverdig dat Vodacom geen gehoor gee nie en ek verloof finansieeel elke liewe keer.

Totaal onaanvaarbaar

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Sept 2021, 09:05
Official
  Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team