JVDW
Jeanine Van Der Walt

1 reviews | Active since Jun 2021

14 Jun 2021, 10:42

VODACOM - FIBRE

Ons fibre lyn het gebreuk op 5 Junie 2021. Ons het dit dadelik aangemeld by Vodacom en hulle het ons in kennis gestel dat hulle dit ongelukkig eers maandag 7 Junie kan aanmeld weens hulle tegnikuste slegs maandae tot vrydae oop is. Ons is in kennis gestel dat ons eers Vrydag 11 Junie 'n tegnikus 10uur kan boek vir ons lyn. Ons het ingestem. Geen tegnikus het opgedaag. Geen oproep is gemaak om ons te laat weet hoe laat die tegnikus die vrydag sal opdaag of waarom geen persoon opgedaag het nie. Ons het van 10uur elke uur en half ges***el en elke konsultant het dieselfde verskoning. Hulle sal uitvind en my laat weet. Tot nou toe bel niemand terug. Vrydag middag het ek met 'n manager gepraat, 'n tegnikus sal my ****ak om te herskeduleer vir 12 Junie - ons moes weereens saterdag bel en weereens dieselfde.... Vandag weereens, bel en bel en geen reaksie, geen terugvoer, slegs dieselfde, ons sal dit deurgegee en eskuleer....GATVOL!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply14 Jun 2021, 12:27
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team