AL
Alida L

1 reviews | Active since Jan 2019

15 Jan 2019, 13:29

Vodacom Fibre

Ek is al n klient van Vodacom vir die laaste 23 jaar met 7 cellpone op my naam. Op die 26st November 2018 het ek n email gestuur aan Mnr Venter (****ak persoon vir die GolfEst Richards Bay) om hom in kennis te stel dat ons verhuis en kan hy vir on dit doen. Op die 11 Desember 2018 s***el ek Vodacom Fibre self, en ver ander my van Van Niekerk na Leenstra ( Ref No:SR181211 - 146597& SR ********** 0), en om my Fibre te skuif na ons nuwe adres daar . Ek het weer 3 keer ge***el want niemand kom terug nie. Verlede week 0op die 7de Januarie 2019 s***el ek weer, praat met n dame met die naam van Megan, sy gee my toe n ander ref No SR181 ********** 24 en se iemand gaan my nou s***el, en tot op vandag nog geen Vodocom persoon my ges***el om die Fibre te skuif nie. Vandag s***el ek weer, my van is nie verander nie en die inligting wat op die system is, was die navraag eers gedoen op die 19 Desember 2018. Vodacom het my rekening al gedebiteer in Desember vir die vol bedrag vir die Fibre en die nuwe maand se staat wys ook ek moet die volle bedrag betaal, maar hulle lewer nie n diens nie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply15 Jan 2019, 13:33
Official
 Dear Customer, Thank you for making us aware of your query. Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. ***Please note*** Beware of phishing ****s. Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details Regards, Vodacom Consumer Website Team