1 reviews | Active since Mar 2017

02 May 2018, 08:00

Vodacom doen nes hulle wil

Ek het my ****rak Mei 2017 hernu , nou na nog nie eers 'n jaar nie word my ****rak verander met meer data ( wat ek nie versoek het nie ) en gevolglike hoër maandlikse premie . Ek is ****raktueeel verbind en so voel ek ook VODACOM. Ek voel hulle kan nie veranderings aan die ****rak aanbring binne my ****rak periode nie. Verskeie navrae op Worcester het ook geen resultate opgelewer nie . Indien Vodacom eensydig aan 'n ****rak kan verander voel ek moet ek ook die geleentheid hê om my ****rak onmiddelik te kan beëindig aangesien ek glad nie tevrede is met Vodacom op hierdie staduim nie.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply02 May 2018, 09:48
Official

Dear Customer

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

's update02 May 2018, 10:26
Reviewer Update
Hoekom antwoord vodacom nie hier nie ????? Hierdie outomatiese gegenereerde antwoord beteken net mooi niks , tipies Vodacom . Antwoord my in die openbaar.