1 reviews | Active since May 2017
VODACOM - DOELBEWUSTE BEPLANDE DIEFSTAL?
Ek is 'n Vodacom kliënt vir 22 jaar. Omtrent 'n maand gelede sien ek dat daar 'n vreemde bedrag afgetrek word van my rekening. Op my rekening vind ek toe 'n aftrekking vir VodaphoneLive. 1 . Ek het nooit hierdie diens aangevra nie. 2. Ek speel nie ENIGE speletjies op my selfoon nie. 3. Ek het niemand toestemming gegee om hierdie diens of enige ander "Apps" op my rekening by te voeg nie. Daar is tot op datum R356.58 ONWETTIG van my tekening afgetrek. Ek sien hierdie aftrekking nie as 'n menslike fout nie, maar as doelbewuste, beplande kriminele bedrog. Ek het die volgende verwysingnommers op die 14de Mei 2018 van Vodacom gekry: 1- ********** ********** Ek eis onmiddellike terugbetaling van die geld wat VODACOM van my gesteel het.
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team