FH
Fiona H

1 reviews | Active since Aug 2024

01 Aug 2024, 10:41

Vodacom bly weg.

In Junie 2024 het n agent van Vodacom my ges***el Om my Vodacom rekeningev te upgrade. Na maande se grsukkel Om my ****rakte te kanseleer as men's na n Vodacom stood Gaan mag hulle dit Glo nie kanseleer nie. Jy moet n no Bel Om dit Glo te doen het die kanselkasie no ges***el en gekanselleer maar Elke sand is steeds my debit afgetrek. Ek het na vele beslommernis besluut Om die ****rakte Dan maar te upgrade aangesien ek hulle nie gekanselleer Kan kry nie. Hulle het my n nuwe foon belowe as ek upgrade. Maar na meer as n maand het ek Nog green toestel ontvang nie. Ek Gaan tans deur kanker behandeling en die stress met die maarskappy dryf my deur die mure. Nou sit ek opgeskeep met drie ****rakte wat ek in die eersye park nie would he nie asook geen foon nie. Die kliente fiens centrum Kan my Glo ook noe help nie aangesien n consultant telefonies my ge****ak het. Baie ongelukkig met Vodacom sit in sal en as.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply01 Aug 2024, 13:52
Official
Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via WhatsApp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team