1 reviews | Active since Aug 2015
vodacom balito swak diens
<p>ons was met vakansie in balito en my man besluit toe om by te bederf met n vuwe foon en ****rak met vodacom, ons het op sondag 10 Julie na die vodacom in balito toe gegaan en hy het met Dylan gepraat en so is al die nodige dokumente ingevul en ingegee, daar is toe met cell c gepraat, want ek was by cell c en wil die nommer behou. Cell C moes die nommer oorskuif na vodacom toe en Dylan het vir ons gese sodra cell c laat weet van n pin no of so iets dan sal hy ons weer ****ak, intussen het ons n boodskap gekry van cell c af dat daar aangevra is vir die oorskuif van die nommer. Voor dit het dylan die toevoere en goed gedoen en vir ons gese hy moet eers uitvind of ons n ****rak kan kry (kan kwalifiseer) ons moet maandag terug kom, was seker n uur of wat weg van vodacom toe laat weet hy ons ons kan maar weer inkom ons kan ****rak kry, Intussen het cell c laat weet die nommer is oorgedra na vodacom en dylan se vir ons hy sal self vir ons die selfoon kom aflewer by die vakansiehuis, sodra cell c se dienste af is dit Nadat my man elke dag by vodacom was. donderdag oggend is cell c se dienste af en ons laat weet toe vir dylan by vodacom, hy se maar hy sal ons ****ak wanneer hy beskikbaar is om vir ons die selfoon te bring want hy het nie nou tyd nie hy is besig, ons was oppad na gateway mall in umlhanga en besluit toe die vodacom winkel is op ons pad ons kan dit sommer self gaan afhaal, toe my man by die winkel aankom is dylan sommer ongeskik met hom en gee die dokumente vir my man en se vir hom ons moet maar die ****rak verder kom vat in kathu, intussen het ek geen selfoon om te gebruik nie aangesien cell c nou af is, Ons besluit om maar by gateway te gaan kyk of ons daar kan regkom. ons kom by die vodacom in gateway en hulle se vir ons hulle het nie voorraad nie, en ons vertel die hele storie vir hulle en hulle se hulle dink die rede hoekom ons so aan n lyntjie gehou is is dalk dat daar nie voorraad was van die huawai p8 lite nie, hulle het ons toe verwys na cellucity toe wat ons binne 'n uur gehelp het met die selfoon. dylan het n simkaart gegee en toe cellucity verder ondersoek instel kom hulle agter maar dylan het nooit die simkaart geregistreer of ge aktiveer nie, en dit was ook n verkeerde simkaart. Vodacom Balito het regtig baie swak diens, </p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
no feedback regarding this issue
no feedback regarding this issue
