RP
Rudolf P

1 reviews | Active since Aug 2017

24 Aug 2017, 10:55

Vodacom bad signal

Ek sukkel al vir n geruime tyd met vodacom syn hier in Delareyville Noordwes. Hulle 3G is hopeloos dit neem vir ewig om goed af te laai en dit kos n mens n klomp geld elke maand aan data wat n mens nie kn gebruik nie. Toe ek hulle wel s***el en van my probleem inlig toe laat weet hulle my jammer mnr jy het geweet Delareyville se syn is nie goed nie en dat ek die ****rak uit geneem het met die wete dat Vodam se syn swak is. Ek vra toe ek wil die ****rak kanseleer weens vodacom wat nie vir my n diens kan gee waarvoor ek betaal nie toe sê hulle jammer dit werk nie so nie. Toe vra ek maar gaan hulle iets doen aan die syn toe sê hulle nee hulle het nie begroot om iets daaraan te kan doen nie. So my vraag is ek moet maar stil bly en net bly betaal terwyl ek nie kry waarvoor ek betaal nie?

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply24 Aug 2017, 11:17
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team