1 reviews | Active since Mar 2017
Vodacom bad service
<p>VODACOM JULLE DIENS IS UITERS SWA****!. EINTLIK HET JULLE GEEN DIENS NIE. EK SUKKEL AL 3 MAANDE LANK MET N PROBLEEM WAT NOG NIE UITGESORTEER IS NIE. ONS HET 6 ****RAKTE, BETAAL ELKE MAAND DIE REKENING VIR JULLE SWAK DIENS. ONS IS AL RAADOP. HELP ASSEBLIEF</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Ek het nog geen terugvoering van Vodacom gekry nie.

Vodacom het nog nie my probleem uitgesoteer nie. Hulle moet n internet booster kom installeer. Ek gaan al my ****RAKTE kanselleer as ek nie gehelp word nie. Kan nie vir n diens betaal as ek nie diens kry nie.

Vodacom het my gebel, iemand anders sou my terug gebel het maar ek wag nog steeds dat hulle my terugbel. Ek het vir hulle gese ek gaan my ****rakte kanselleer as my probleem nie die 31 ste Maart uitgesoteer is nie.

Query escalated to Networks.
Regards
FM
Query escalated to Networks.
Regards
FM
My probleem is nog nie uitgesoteer nie, my geduld raak nou op. Hoekom moet mens so lank sukkel om n probleem op gelos te kry. Kan Vodacom nog nie n plan gemaak het nie.

Wat moet ek nou maak, my probleem is nie uitgesoteer nie en ek kry n sms van Vodacom wat se " Query is closed " Ek kan nie so aangaan nie. VODACOM SE DIENS IS UITERS SWAK. EK GAAN MY ****RAKTE KANSELLEER DIE 31STE MAART AS MY PROBLEEM NIE UITGESORTEER IS NIE.