wB
wilhelmina B

1 reviews | Active since Jun 2015

04 Jun 2015, 12:52

vodacom account

Ek het in Maart 2015 my werk verloor. Ek het vodacom verwittig van dit en hul ge vra om my debiet order te kanseleer by my bank, wat hul nie gedoen het nie. Ek het in April twee paaiemente betaal en in Mei maand ook betaal en ek het teww keer vanaf n vodacom winnkel in Meyersdal die bewyse deur ge email, en elke maand dan blok hul my foon. Ek het hul al herhaaldelike kere ge bel dan word foon vir n week aangesit dan blok hul dit weer. Ek moet elke keer Meyersdal toe ry waarvoor ek nie petrol het nie. En niks word gedoen omtrent die probleem nie

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply04 Jun 2015, 15:17
Official
Hello debs431,

Thank you for notifying us concerning the query. We will investigate and follow-up on your concern. Regards, Yunus

Best regards,