NH
Nadine H

1 reviews | Active since Sept 2019

03 Sept 2019, 17:16

Vodacom

Ek is n nuwe klient by vodacom. My ****rak het ek die 23ste augustus 2019 oopgemaak en hulle het gese my debiet orders sal elke maand die 1ste afgaan. Die 28ste het hulle reeds geld try vat en die debiet order is teruggestuur oor daar nie geld in rek was nie. Ek het hulle gebel en die vrou by account department het gese ek moenie warry nie hulle sal die geld wel die 1ste nou vat. Dis al die 3de Sept en geen gelde is gevat. Ek het hulle weer gebel vandag en die vrou se toe dat ek nou n boeta van R188. 00 moet betaal. Ek is baie ontsteld en hoog teleurgesteld want sy se toe ook ek kan nie omswaai na n ****ant betaling nie, eers na 12 maande. Ek kry n swak kridiet rekord oor vodacom nie hulle woord kan hou en werk reg kan doen nie. As ek n swak betaller was sou ek hulle nie elke keer ge****ak het nie en nou moet ek nog boetes betaal oor hulle foute. Die vrou in Postmasburg se vodacom se dat vodacom nie die eerste die geld gevat het want dit het op n Sondag geval. So dis hoekom ek nou n boete moet betaal? Dis uiters swak om die minste te se.

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply04 Sept 2019, 07:26
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 
Vodacom
Vodacom's reply05 Sept 2019, 13:50
Official
 Dear Customer,  Thank you for the time and effort taken to voice your dissatisfaction to our office. It is with the cooperation and feedback from valued clients such as yourself that we are able to identify any areas of improvement within our organisation.  As per discussion, query has now been resolved.  Regards  Consumer Website Team