1 reviews | Active since Feb 2013
Vodacom
Ek moet vir Vodacom dankie se dat hulle my nommer gedelet het van hulle sisteem af dit het veroorsaak dat ek n werks geleentheid gemis het. My vraag is hoe moet ek hulle betaal as ek sonder werk sit en ek het die nodige reelings van my kant af getref en ek het ook gevrae dat hulle my op prepaid kan sit sodat ek kan oproepe ontvang en kan maak my ma wat baie siek is kan my nie in die hande kry nie so ook nie my kind se skool nie maar laat dit een van hulle mense of nasie was dan is daar gou n plan gemaak nes ons land besig is om agter uit te gaan so gaan Vodacom se kliente diens ook agter uit daar is ook net so baie bedrog in Vodacom. Want dis nie die eerste keer dat ek met hulle probleme optel nie. Ek het ook gevrae dat ek hulle kan af betaal in November waar hulle vir my gesê het R300 is te min maar nooit het hulle op gevolg van hulle kant af nie om te hoor wat is die rede dat ek agter is. Ek is al oor die 23jr wat ek n klient van hulle is en dis die diens wat ek van hulle kry is uiters swak ek het ook vir hulle genoem ons wag van Januarie af vir n afspraak by prokereur oor erf geld wat nog moet uit betaal so ons moet wag dat prokereur my moes maar nou sal ek nie weet wanneer die prokereur met my n afspraak wil he nie as gevolg van my lyn wat gedelete is van hulk system af en ook dat hulle my nie op prepaid wil sit nie.
