AR
Ansie R

1 reviews | Active since Oct 2012

05 Mar 2024, 11:15

Vodacom

Waarom neem vodacom ons data wat ons maandeliks koop weg. Waarom kan hul die wat jy nie gebruik het oordra na die volgende maand soos wat ander dit doen nie. Ek is al by Vodacom vir meer as 30 haar en die een is wat my baie kwaad maak.

0
Replies (3)
Vodacom
Vodacom's reply05 Mar 2024, 12:02
Official
 Dear Customer,  Thank you for making us aware of your complaint.  Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.  ***Please note*** Beware of phishing ****s.  Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details  Regards,  Vodacom Consumer Website Team 
AR
Ansie R's update05 Mar 2024, 12:14
Reviewer Update
Baie dankie en waardeer die terugvoering. Hopenlik kan ons tot n punt kom waar ons data oorgedra kan word i.p.v verval of neem ???
AR
Ansie R's update05 Mar 2024, 15:29
Reviewer Update
Dankie Vodacom ek sal maar my volgende data ie koop vir 30 dae maar wel vir 2maande en meer om te hou. Nooit te oud om te leer wat gedoen kan word. Vriendelike groete. PS. Mag ek in Afrikaans gehelp word indien nodig n volgende keer