ET
Elario T

1 reviews | Active since Sept 2017

28 Sept 2017, 13:45

Vodacom

Ek nog nooit gedink dat mens so veel sal sukkel om 'n Sim swap te doen nie en dan nog boon op 70 rand betaal vir 'n Simkaart. Dit is reeds hoekom ek weg is en al my ****rakte by hulle gekanselleer het oor 'n mens so baie moet betaal vir als. As die nommer nie so noodsaaklik was vir my nie het ek hulle regtig in hul #@##@ in gestuur. Ek sal niemand ooit aan raai om vodacom te gebruik nie ver al nie as jynie in gedoen wil word nie.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply28 Sept 2017, 13:52
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,