1 reviews | Active since May 2011
Verkeerde ****rak inligting wat Vodaco nie in staat is om regtestel nie
<p>My ma mev JM Smith het sederd 2001 'n vodcom selfoon wat eers op 'n "Pay as You Go' was en sederdt 2010 oorges***el is na 'n ****rakt d.m.v. Auto page. Sederdt Januarie 2016 probeer ons die ****rak oor te s***el na haar naam aangesien my pa oorlede is, en die ****rak deel van sy ****rak was. Die rekening betaling was suksesvol oorges***el na my ma se bankrekening. Met Auto Page se bankrotskap is die ****rakte oorgedra na Vodacom self. Vanaf April 2016 is die rekening op 'n ene mnr S Smith ID ********** 161086, maar met my ma se selnr, ****rak/rekening nr en huis adres. Vele navrae by Vodacom Bloemfontein het tot niks uitgeloop nie, hulle het 'n fout gemaak met die opdatering van die inligting, maar Vodacom weet nie hoe om die fout te herstel nie. Hulle kan nie die goed verander nie en verwag dat my ma die ****k persoon se ID moet bekom om die fout te herstel. Dit was hulle fout, maar hulle beskik nie oor 'n Stelsel Administrateur of Stelsel koordineerder om hulle fout reg te stel nie. In die afgelope 3 weke weet hulle nog nie hoe om die fout reg te maak nie, en beskik oor geen verdere inligting van die ****k persoon nie, nie eers sy telefoon nr nie. Sy kan die opgradeer voordat die fout nie herstel is nie. HELP ASB</p>
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team
