1 reviews | Active since May 2011

09 Sept 2016, 18:53

VERKEERDE ****RAK INLIGTING

<p>Gedurende 2010 het my ma haar Pay as you Go foon oorges***el na 'n ****rak d.m.v. Auto Page. Die ****rak was op my pa se naam, wie ook 'n ****rak gehad het. Sy foon is egter oorges***e na 'n pay as you go en hy is sederdien oorlede. Vanaf Januarie 2010 sukkel ons om die ****rak van my ma oortedra na haar besonderhede, die rekening betaling (debietorder) is suksesvol oorgedra na haar bank toe. Met AutoPage se bankrotskap is die data oorgera na Vodocom self toe. Die persoon wat die invoere gedoen het, het egter die ****rak besonderhede verkeerdelik as S Smith met Id nr ********** 161086 ingevoer, met my ma se ****rak/rekening nr, selfoon nr en woonadres. Sy moet opgradeer maar kan nie omrede die inligting verkeerd is. Vodacom, weet nie hoe om die fout regtestel nie, en beskik nie oor 'n Stelsel Administrateur/****roleur nie. Dit blyk S Smith is 'n ****k. Vodacom alias Autopage het die fout gemaak, en hulle trek net hulle skouers op. Hulle belowe hulle sal binne 24 uur bel maar dit gebeur ook nie. Help asb</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply10 Sept 2016, 07:32
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team