BH
Belinda H

1 reviews | Active since Nov 2011

30 Mar 2016, 11:11

Verandering van eienaarskap

Ek het dit nou nog nooit in my lewe gehoor nie??? Vodacom die mees swakste selfoon vers******!!! Dog Autopage is selg maar...van ****se to bad... Autopage bestaan nie meer nie toe word ons ongelig n week voor Autopage nie meer bestaan nie als word oorgeskuif na Vodacom toe... Wowee... Sukkel nou al vir 3 maande om verandering van eienaarskap te doen en kom net nie reg nie?? Dit het begin by Autopage en ek volg op met Vodacom en dit nog steeds nie gedoen nie? Nou wil Vodacom he ek moet in my kar klim en na die naaste tak toe ry om dit te doen?? NEEEEE dit is nie aan nie... Ek soek n vorm om in te vul en terug te stuur na hulle toe so maklik soos dit?? Ek sal wragies al 16 nommers wat ons nou by Vodacom het weg vat en dit na n ander selfoon vers****** neem wat my kan help want ek gaan nie so sukkel met een plek nie??

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply30 Mar 2016, 11:28
Official
Hello belindaha,

Thank you for making us aware of your complaint.

Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

Regards
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,