EB
Eve B

1 reviews | Active since Jul 2017

13 Jul 2017, 15:37

Van bakoord na stuurboord

<p>Wel so het ek n oproep in Mei maand al gekry van vodacom af. Was gese ek kry data verniet omdat ek so baie gebruik. Na n paar dae kom daar n router by my huis aan. Ek weet glad nie hoe week dit nie en gaan toe na my naaste vodacom toe. Dis toe dat ek daar uitvind dit kos n ekstra R199 per maand. So reel ek toe dat ek die router en al terug stuur. Dit is terug gesteer en van daar af sukkel ek om die router van my naam af fe kry. Ek betaal elke maand die rekening asook die ekstra 199 wat ek nie n nut het voor nie. Vandat ek die router terug gestuur het word ek van een departement na die ander deur gesit. Almal belowe vir my hoog en laag dat dit gekanseleer gaan word maar hier sit ek nou Julie maand al en mog steeds betaal ek vir dit. Nou wat de duiwel moet ek maak om dit van my naam af te kry?????</p>

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply13 Jul 2017, 15:58
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Vodacom
Vodacom's reply16 Jul 2017, 10:38
Official

Good day,

As per our telephonic discussion, this query has been resolved. Please accept our apologies for any inconvenience caused.

You may review your rating on the Hellopeter website.

Regards,

Lucian