1 reviews | Active since Aug 2017
VALSE INLIGTING OOR ****RAK
Goeie dag, vandag wil ek net vertel hoe terleurgestel ek is in Vodacom. Ek het verlede jaar my ****rak laat hernu toe. Eers het ek probleme omdervind met die jong man wat vir my 'n selfoon gegee het wat ek nie regtig kon bekostig nie. Maar het na 'n maand eers uitgevind hoe duur die foon was. Ek het dit maar so aanvaar en aangegaan met die ****rak. In die jaar vind ek uit my ****rak bedrag is duurder. Met verdere navrae het ek uit gevind Vodacom het my versekering op gesit met oor die R100 waar dit maar net R35 was. Ek het dit toe gekanselleer. Vandag het ek uit gevind dat my ****rak nie 24 maande is soos wat ek gedink het nie, maar wel 36 Maande!!! Ek was glad nie baie gelukkig vandag toe ek dit hoor nie. Ek sal maar die aangeleentheid met 'n prokureur bespreek. So ver my kennis strek het VOdacom wel gesê dat hulle laptop en komputers op 36 maande ****rak is. Is daar enige manier hoe ek dit kan oplos???? Ek is bitter teleur gesteld in VOdacom!!!! EN die man wat my ****rak gedoen het, het glad nie vir my 'n afskrif van die ****rak gegee nie. Hy het wel gesê dat alle ****rakte op komputer gedoen en geteken word. So kon ek nie sien hoeveel maande die ****rak beloop nie.
