EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

10 Mar 2020, 09:45

upgrade op ****rak

Vodacome maak toe asb, julle diens is pateties. 13 Maart 2020 ****ak n afrikaans sprekende man my, oor my upgrade en klagte. So se hy hy sal terug kom na toe. EK wag nog steeds. Bel upgrades, niemand kan niks op sisteem sien wie my gebel het nie. Bel toe *** en praat met Wesly, ag genade, klink of hy leer daar. Daardie man luister nie wat ek se nie. Ek wil weet wie my ge****ak het en hoe daardie man my dan gaan of sou help soos hy gese het. Gaan trek asb die oproepe na my foon toe van Vrydag 13 Maart 2020 en luister daarna. Ek dink ek moet maar by n ander plek ****rak gaan uitneem wat ten minste diens lewer en bereid is om te help.

0
Replies (0)