EB
Eliz-Marie Barnard
1 reviews | Active since May 2016
25 Feb 2020, 09:59
Upgrade en ****rak fooi
Swakste diens in my hele lewe. Hulle vang al die kliente met hulle sop stories. upgrade van 18 maande af maar betaal nog ou pakket se geld, hoekom dan upgrade...Bel jy hulle is geen persoon bevoeg om afrikaasn te praat nie, sorry only english please, en jammer ek praat afrikaans so help my in my taal. Hel mens kan nie so flippen sukkel nie man. Kanselleer my upgrade ek sal op n ander plek beter reg kom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)