1 reviews | Active since Sept 2016
<p>Op die 2 de september het ek navra gedoen op upgrade en het met n agent oor die foon gepraat,hy het gese dat hy na my sal trugkom wil net uitvind op hulle die foon het!!! Het in tussen die nigel tak gebel en hulle het gese dat hulle die foon in voorraad het! Die agent het my toe trug gebel en gese dat hulle die foon het.waar ek vir hom gese het dat hy dit maar kan los,dat ek reg gekom het by hulle tak in nigel.hy het gese dat die upgrade kla deur is en dat ek nie die foon in nigel kan kry totdat dit by hom gecancel is nie( het geen terme vir my gelees of ek het niks aanvaar nie) Dit is al die 10 de september en kan nog nie my foon kry nie want dit is nog nie gecancel nie( nadat ek elke dag gebel het en na vers****ende afdelings gestuur is) Wil graag net weet of daar iemand is wat my kan help??????????</p>
We are currently investigating this matter and will update you regarding.
Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Websites
Best regards,
We are currently investigating this matter and will update you regarding.
Please accept our sincere apology for any inconvenience caused.
Kind regards
Vodacom Consumer Websites
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.