BB
Bianca B

1 reviews | Active since Jan 2015

28 Jul 2016, 13:12

Up2**** service

<p>Ek het in Januarie 2016 n nommer op my naam gekanseleer. So gaan die debit order nogsteets elke maand af. En so bel ek elke maand om die nommer te kanseleer. Nou het vodacom my gaan aangee want 'betaal' nie my rekening nie. </p> <p>En nou moet ek ook die uitstaande geld betaal voor hulle my van itc af haal.. Asgevolg van VODACOM wat nie hulle werk doen nie!!</p> <p>NOU IS EK NET MOET VIR VODACOM!!!</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply29 Jul 2016, 05:28
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,