TB
Tamaryn B

1 reviews | Active since Nov 2012

14 Nov 2017, 08:33

UITSTEKEND

Ons het al 'n hele paar keer by die Vodacom Shop Clearwater upgrades gaan doen vir ons gesin se ****rakte. Daar is wel die gerieflike funksie om dit aanlyn te doen... maar ek sal verseker weer en weer en weer eerder terug gaan na Vodacom Shop Clearwater. My selfoon ****rak kon ek op Vrydag, 10 November 2017 opgradeer. Ek het Vrydagoggend vroeg 'n sms van Vodacom Shop Clearwater ontvang om my daaraan te herinner. Ek was Sondag na Vodacom Shop Clearwater. Reinhard/Regardt (ek is nou nie seker nie en die spelling kan ook heeltemal verkeerd wees) het ons vriendelik gegroet en gou uitgevind wat gedoen wil word. Hy het ons direk na Jorge gevat wat in 'n kwessie van minder as 15 minute die transaksie afgehandel het. Al was die winkel vol ander kliënte, was almal vriendelik en professioneel. BAIE DANKIE!!! Volgens my, is daar nie 'n beter Vodacom Winkel nie!!!

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply14 Nov 2017, 10:54
Official

Dear Customer,

Thank you for taking the time to post this compliment on the website.

We truly appreciate your support and feedback.

This posting has been sent to the relevant parties in question for appropriate recognition.

Regards,

Vodacom Consumer Website Team

Best regards,