EA
ELIZABETH A

1 reviews | Active since Apr 2011

05 Feb 2016, 14:32

Uitsonderlike diens

Dit is altyd 'n plesier om by Vodacom (naby PicnPay) in te stap, want daar word die klante eerste gestel. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig, en Heinrich demonstreer en neem sy tyd om al die vrae te beantwoord. Hy het baie geduld, veral met die senior burgers wat nie so 'n goeie begrip het van die moderne tegnologie nie. Julle is 'n voorbeeld van goeie klante diens. Dankie, dit word waardeer deur die publiek.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply06 Feb 2016, 12:28
Official
Hello aswegen,

We do thank you for the compliment .

We are happy to know that Heinrich asssited with good customer service.

The compliment of service will be sent to Heinrich and his line manager for recognition.


Kind regards
Vodacom Consumer Website Team