dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

27 Jan 2016, 09:04

Uiterse swak terugvoering

Vandag probeer ek reeds 3 x om net aanlyn te bly met hierdie absolute swak data internet opvangs in Kroonstad, ek het die saak reeds Januarie 16 aangemeld en aan my word gese dat die tegniese mense werk eers 11 Januarie 2016 en dan SAL HUL MY BEL, dis vandag die 27 Januarie 2016, geen oproep tot dusver nie, Vodcom, as jul dink die compain van studente van laasjaar oor studie gelde was iets, gaan ek verseker jul wys in kroonstad gaan ek van vandag 'n petisie opstel en uitstuur oor vodacomkroonstad must fall, daar word al 3 jaar ligsinnige beloftes gemaak van die upgrade van die Wespark toring sonder sukses en al kos dit my 'n prokureur om my te verdedig in die hof, maar hierdie ****rak tussen myself en vodacom wil ek laat nietig verklaar weens die feit dat daar geen 100% data opvangs is nie, dit sluit whatsup ook in by gewone foon ****rak ook, mens kan dinge vat tot op 'n punt, maar hierdie slapgat houding oor 3 jaar raak nou te erg en ek glo ek sal genoeg steun kry van mense wat my sal backup in die hof oor swak data diens in kroonstad en dit help nie een van jul junior oprateurs bel terug en vra omverskoning nie, die saak gaan nou op volgende vlak aangevat word.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply27 Jan 2016, 09:51
Official
Hello SALEGION,

Thank you for your posting.

Your enquiry will be investigated and further feedback will be provided in due course.

Kind regards
Vodacom Consumer Website Team