BD
Bruce D

1 reviews | Active since Feb 2011

18 Aug 2015, 20:33

Toe NIE die beste netwerk nie.

Ek het onlangs opgegradeer en oorges***el na Vodacom toe omdat ek geglo het dat Vodacom se netwerk dekking beter as MTN s'n is.
Toe nou nie.
Die voice call sein is ***a om die minster te s?.
Die data sein is nog meer ***a want ek kry nooit 4G sein hier in Akasia nie.
2Gig Vodacom data = R249
2Gig MTN data = R169
En dan kry mens nog soveel lip van Faz af wanneer mens Vodacom aanvat omdat mens nie n 082 nommer kry nadat hulle ingestem het tot dit nie.
Tipies groot maatskappye wat mens die son maan en sterre beloof totdat die ****rak geaktiveer is en dan wys hulle hul sphincter en toffie ook nog vir mens.
Gee glad nie om oor kliente nie.
As mens hulle aanvat dan spoeg hulle lang strepe rooi gal en laat mens soos n guac voel omdat jy dit durf om hulle aan te vat. Faz is goed gekonfyt om kliente wat kla reguit in hul moer in te stuur en dan nog se dat jy n fout sal maak om weg te beweeg van die beste netwerk af.
Ek moes maar eerder by MTN opgegradeer het want net mooi niks is beter by Vodacom nie.
Dis net dat Vodacom n baie goeie advertensie maatskappy het en dit is waar dit stop.
Toe glad nie die beste selfoon netwerk in SA nie.
Stupid ekke om hul vals beloftes te geglo het.

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply20 Aug 2015, 07:14
Official
Hello chilipip,

Thank you for raising your complaint with our team.

A consultant will be in touch with you soonest.

Regards,
Consumer Website Team