1 reviews | Active since Oct 2016

12 Oct 2016, 11:57

Teleurgesteld

<p>Ek sukkel nou al langer as 'n maand net vodacom, nie met die plaaslike tak nie, maar met die hoofkantoor. Ek het al gebel, epos gestuur, ens. deur die plaaslike tak. Hulle het nie my maandelikse data vir my gegee nie en ook nie my kinders s'n nie. Ek betaal hulle elke maand 'n klomp geld. Toe die nuwe maand kom toe kry ek weer data maar ek het nog nie laas maand se data gekry nie en ek het daarvoor betaal. Om my werk te doen, moet ek nou data aankoop en dit werk my baie duur uit. Dit is nie dat daar nie probeer is nie, maar daar is geen reaksie van hulle kant af nie. Ek begin vrae vra oor die bevoegtheid van die mense wat 'n mens moet help. Ek is maar een persoon wat kla en dit is 'n groot organisasie. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Dan is 'n mens twee jaar gebind aan 'n ****rak?! So kan ek aangaan ... Ek is baie frustreerd.</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply12 Oct 2016, 12:14
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Best regards,