SV
Stephanus V

1 reviews | Active since Dec 2020

17 Mar 2022, 11:11

Telephone

Ek sukkel al van januarie af om my vodacom nommer wat ek al oor die 15 jaar het om terug te kry bel jy na vrae kan hulle jou nie help jy moet na n vodacom winkel gaan en by die winkel ook geen sukses nie niemand kan my help geen kundige mense wat da werk

0
Replies (2)
Vodacom
Vodacom's reply17 Mar 2022, 13:33
Official
 
Dear Customer, 
 
Thank you for making us aware of your complaint. 
 
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query. 
 
***Please note*** Beware of phishing ****s. 
 
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details 
 
Regards, 
 
Vodacom Consumer Website Team 
SV
Stephanus V's update17 Mar 2022, 14:57
Reviewer Update
Toe ek in januarie navraag gedoen het was hy nog nie ge delete nie