YVdW
Yolande Van der Watt

1 reviews | Active since Mar 2017

30 Jan 2018, 07:50

Tablet onder versekering nog nie vervang

Ons was woonagtig in Wolmaransstad en het op 1 Desember 2017 my seun se tablet en chargers ingedien by Vodacom Wolmaransstad (Zahir), die tablet sou vervang word, omrede die skerm stukkend was ASOOK die 2x chargers van die tablet. Ons het reeds in April 2017 versekring uitgeneem op die tablets, maar Vodacom het gesloer omrede volgens hulle daar nie versekering is op die tablets. Ons het 26 Desember 2017 verhuis na Potchefstroom en ek het Zahir gaan smeek om asb die tablet EN chargers VOOR ons verhuis te kry. Ons het nou al na talle oproepe en navrae DUISENDE verskoning gehoor, maar STEEDS het die tablet tot vandag nog nie by ons uitgekom nie!!! Hoe nou gemaak?!?!?!?! Hoe gaan mens te werk om dan TEEN Vodacom te eis wat jou eiendom gesteel het en jy moet maar steeds maandeliks betaal???

0
Replies (3)
Vodacom
Vodacom's reply30 Jan 2018, 10:51
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details.

Regards,
Vodacom Consumer Website Team

YVdW
Yolande Van der Watt's update31 Jan 2018, 17:07
Reviewer Update
Goeie dag Ek is ge****ak ja, maar geen oplossing is gevind alvorens ek nogsteeds GEEN tablet of chargers ontvang het
YVdW
Yolande Van der Watt's update09 Feb 2018, 18:43
Reviewer Update
Tablet is ontvang op 5 Februarie, NIKS te danke aan VODACOM. Dankie Zahir vir nuwe tablet. Vodacom SA pateties