FJ
Frans J

1 reviews | Active since Aug 2016

14 Aug 2016, 07:44

SWAKSTE DIENS OOIT VAN CALLCENTRE. BELOFTES OP BELOFTES MAAR ALS WAS LEE BELOFTES

<p>Ek het my pakket verander van L na N. Daar is belowe dit sal dadelik aangepas word. Maar niks het gebeur nie. My premie was nie aangepas nie alhoewel my pakker verander het na N toe. Ek het julle callcentre weer ge****ak op 13 Junie weereens belowe als sou regemaak word, sonder enige sukses. Ek het julle weer ge****ak op 17 Julie en 8 Augustus. Tot en met vandag was niks uitgesorteer nie. Julle het geen probleem om steeds die verhoogde premie te trek nie, maar julle het wel probleem om my dienste aan te pas. Ek vind dit as uiters swak diens. Ek eis die premieverskil om teen my rekening gelaai te word vanaf datum van verandering tot vandag toe.</p>

0
Replies (1)
Vodacom
Vodacom's reply14 Aug 2016, 08:45
Official

Dear Customer,

Thank you for making us aware of your complaint.

Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.

***Please note*** Beware of phishing ****s.

Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details

Regards,
Vodacom Consumer Website Team