1 reviews | Active since May 2015
Swak sein en terugvoering
Ek het vier goed gerapporteer/bevraagteken op 19 April in Vodacom se Irene Farm Village tak:-

1) Bevraagteken dat Vodacom eensydig ****rakte kan aanpas. Kry terugvoering dat dit in die ****rak vervat is, maw Vodacom kan aanpassings maak soos hulle wil? Maw jy gee hulle 'n oop tjekboek!
2) Ek kon nie my datapakket, wat op 'n ****rak self aanvul nie. Christo doen dit in die winkel. Dankie Christo. Ek doen wel op 'n opvolg e-pos navraag of dit permanent reggestel is, maar kry nog steeds nie terugvoering nie.
3) Gebruik 'n Vodamail rekening vir e-posse. Ek kry nie die e-posse, wat ek ontslae van wil raak, van my tablet af nie. Sodra ek dit 'delete', ontvang ek dit net weer in my inboks? 'n Swart tegnikus, wat nie by die tak werk nie, het daarna gekyk, maar geen oplossing gevind nie. Die 'spam' funksie is NUTTELOOS!
4) Ek het 'n baie swak sein in Pierre van Ryneveld en het dit so gerapporteer, maar selfs nadat Christo dit per e-pos gerapporteer het, het ek tot op hede het nog niemand gehad wat my ge****ak het nie.

Algemeen:- Christo was baie hulpvaardig in die winkel, maar my e-pos navrae is geignoreer.

Vodacom sien nie om na sy kliente nie!
Thank you for making us aware of your complaint
Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
Regards
Consumer Website Team
Thank you for making us aware of your complaint
Please note that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
Regards
Consumer Website Team