1 reviews | Active since Oct 2017
Swak dienste lewering
ek het op 15 Sept 2017 die local Vodashop besoek om te kyk na laptop deals, die dame het my meegdeel ek moet later in die maand by bestelling kom plaas, ek het ****rak vorms gekry om in te vul, op 22 September het ek die aansoek vorms teruggevat om te verstaan die volgende week na omtrent 2-3 werksdae sal die laptop daar wees, teen Vrydag het ek teruggegaan, net om te hoor ek moet wag tot volgende Dinsdag, wat die afgelope week was, ek het besluit om vandag eerder te bel as om spesial weer te ry, weereens is ek meegedeel daar is nie voorraad nie, ek sou terugges***el word, geen terugvoerring nie, die Outlet is baie swak met opvolg, daar bestaan geen naverkope diens nie, in dieselfe periode wat ek na die laptop gekyk het, is my vrou se tablet ingegee om te kyk na whatsup probleem, die dame belowe ons om te kyk na die probleem, ons sal ges***el word indien die tablet dalk kon uitgesort word, ons loop 2 ure in die dorp rond, word nie ges***el nie, terug outlet toe, sorry tablet foutief , sal moet weggestuur word Bethlehem toe, 7/14 dae, sal s***el as terug is, op 14 dae arriveer die tablet en word daar darem gebel om te sè die tablet is terug, maar ek ervaar die laptop situasie nie as aanvaarbaar nie, hoekom word die klient nooit teruggebel nie, vraag is, moet mens voortgaan met die laptop ****rak of liewers 'n ander vers****** soos MTN gaan besoek oor laptops???Persoonlik voel ek en my vrou dat die dames by die Outlet geen voorbeeld is van proffesioneel optrede,eerder werk vir salaris.
Dear Customer,
Thank you for making us aware of your complaint.
Kindly be advised that a consultant will make contact with you in due course to assist with your query.
***Please note*** Beware of phishing ****s.
Vodacom will not contact you via Whatsapp to request your personal details
Regards,
Vodacom Consumer Website Team

Good day,
As per our telephonic discussion, this query has been resolved. Please accept our apologies for any inconvenience caused.
You may review your rating on the Hellopeter website.
Regards,
Lucian
Good day,
As per our telephonic discussion, this query has been resolved. Please accept our apologies for any inconvenience caused.
You may review your rating on the Hellopeter website.
Regards,
Lucian